Kyk hoe loer hy vir my…

Kom loer ’n bietjie na my nuwe webtuiste!

Piesangs & Jellietots is reeds 5 jaar oud en omdat my eie situasie sedert die begin van P&J nogal heelwat verander het, moes ons dink hoe om al my bedrywighede op een plek te laat grondvat.

Jy kan eintlik maar sê dat P&J oor die verloop van vyf jaar van ’n blog tot ’n volwaardige site ontwikkel het.

P&J vorm nou deel van dié blad en jy sal steeds kennis van elke nuwe blog ontvang.

Verandering bly maar moeilik, maar tog só noodsaaklik. Seth Godin skryf in Rearranging our prejudices die volgende:

Change is the point. It’s what we seek to do to the world around us. Change, actual change, is hard work. And changing our own minds is the most difficult place to start. It’s also the only place to start.

Lees ook van die Education Summit en die Execut!ve – hoop om jou by een van die twee te sien.

Baie dankie vir die ondersteuning en vir die lees van P&J.

Mooi loop!

Rian

A great many people think they are thinking when they are merely rearranging their prejudices. – William James

Life is a balance of holding on and letting go. – Rumi

A comfort zone is a beautiful place, but nothing ever grows there. – Unknown

(Visited 289 times, 1 visits today)

,

7 Responses to Kyk hoe loer hy vir my…

  1. Martina September, Monday 7 2015 at 4:21 pm #

    Oulike fototjies van jou. Lyk soos ‘n filmster. Stem verandering is noodsaaklik

    • Annalene September, Monday 7 2015 at 5:36 pm #

      Jou webtuiste se inhoud lees sommer lekker! Ons is reg vir nog!

    • Rian Truter September, Monday 7 2015 at 6:04 pm #

      Dankie, Martina!

  2. HENNIE VD SPUY September, Monday 7 2015 at 9:06 pm #

    Is daai ‘n Johny Depp? Lyk blerrie cool. Dankie vir jou sharing and caring

    • Rian Truter September, Monday 7 2015 at 10:00 pm #

      Dankie, Hennie! Mooi loop!

  3. Marlise September, Monday 7 2015 at 10:03 pm #

    Waar is die “Thumbs up”ikoontjie/ “like” knoppie?
    Great look.

Leave a Reply