DATUM:  22 Februarie 2024

PLEK : Protea Hotel Techno Park Stellenbosch

Laai die aansoekvorm vir 2024 hier af

This is not your ordinary workshop with a lot of blah, blah, blah and more of the same old same old… This workshop won’t teach you to type faster, be better at multitasking or get a promotion before you reach 30… But it will change the way you think about your job and life in general. It will inspire and energise you to be the best you can be.

Who should attend?

Any one who is involved in administration in whatever form, will benefit from this workshop. Secretaries, bursars, personal assistants and all other fancy titles not mentioned.  You can play a vital role in a school organisation. People who want to challenge and shift their thinking patterns and anyone who want to be energised before their next goal. Attendance is not limited to a certain post level or position. However, we recommend that delegates must be able to understand English and Afrikaans, as our presenters will do their presentation in the language of their choice.

Maar lees gerus wat sê van die afgevaardigdes wat van die werkswinkels bygewoon het:

1. WOW…….dis waarmee ek hierdie e-pos begin en hierdie WOW is in bold en underlined en in HOOFLETTERS! Wat ‘n voorreg was dit nie vir my om na julle te luister nie. Ek is eerlik as ek sê “was nie lus nie” want dit is die eerste reaksie as ‘n mens hoor jy moet ‘n werkswinkel bywoon, want jy raak so gewoond aan jou eie wereld-kie hier in jou kantoorkie. Ek wil almal nooi na julle werkswinkel toe dit is ‘n MOET vir elke “individual sole” dit is ‘n eye opener dit het my geruk uit my comfort zone soos ‘n mens ‘n boom wortel uitruk… want ek het besef: hey, ek is iets werd ek beteken iets vir iemand! My werk is ook belangrik al het ek net ‘n titel as Sekretaresse! Julle is fantasmagories en julle gaan groot sukses met hierdie Werkswinkels bereik; julle hét reeds Vrydag. Baie dankie vir elkeen wat betrokke was. Dit was awesome! Ek het so baie geleer  en met hierdie kennis kan ek my eie lewe verryk en dit ook toepas in my werk. Weereens baie dankie. Baie liefde groete vir jou en julle span. Ek is een happy ”Kopskuiwer” op hierdie grysblou Maandag! – Soretha van Wyk H/S Stellenbosch 2018

2.Thank you for an amazing, wow session. I attended last year as well and walked a way inspired. This year I am walking away, a girl that is on fire ready to shine my light and I won’t let anybody steal my light. I know what I do is worthwhile and I do everything to the best of my possibility. All the messages received today l realize that a person must not lend your ears to gossip but rather spread love, peace and happiness and let your light shine so bright that others would want to learn how to shine with you. – Yolanda Cleary Parow North Primary 2018 & 2019    

3. Een woord wat jul werkswinkel betref: Crazy soos ‘n Engelse persoon dit sal beskryf, maar nie in werklikheid mal, soos wat dit in Afrikaans beteken nie! Nog nooit in my bestaan het enige werkswinkel my so geboei soos die Kopskuif Werkswinkel nie!  Dit was opwindend, energiek, insiggewend, opgewonde, ongelooflik lewenslustig om maar ‘n paar byvoeglike naamwoorde te gebruik! Baie dankie …. Julle het my dag gemaak.  Ek kan nie wag vir ‘n volgende werkswinkel volgende jaar nie! – Ingrid Rhode LS Brackenfell 2019

4.  Kopskuif  Admin Werkswinkel is fantasmagories (ja, ek ken een Arikaanse woord) lol…..I really enjoyed the entire day. The presentations, the laughs, the food. You capture your audience. Everything which I had learned on Friday, can be applied to both my professional as well as personal life. You are truly a breath of fresh air in these times of stifling masks. Go forth in your superman underpants, and capture the imagination and belief of many more. – Analisa Naude Fairmont High 2021

IMG_2872

Pieter Cronjé besig om die afgevaardigdes die fynere kunsies van kommunikasie te leer (2018).

Die superadminspan van HS Hopefield saam met Sandy Smith (spreker 2019).

Tyd vir netwerk en gedagtes uitruil is daar ook!

Tyd vir netwerk en gedagtes uitruil is daar ook!

And we win great prizes! Erika Haydricks (Somerset-West Prim) and Judy Pool (Labiance Prim) wit Donovan Beck from Copytype. (2021)

Die baie gewilde notaboekies van Copytype – die hoofborg van Admin Werkswinkel.

Heinrich Gabler (Mr South African 2019) with the delegates of Groote Schuur High School.

(Visited 627 times, 1 visits today)