DINK.
LAG.

SKUIF.

Sit with warriors.
The conversation is different.


Hallo, ek is Rian.


As jy hier is, is daar ’n goeie kans jy’s nuuskierig. Snuffel bietjie rond, kyk waarmee ons besig is.

MEER OOR MY →

Wat ek doen


Praat. Dink. Skuif.

Inspirerende praatjies

Leierskapontwikkeling

Konsultasie

Spanbou

Strategiese sessies

Ek werk met skole, spanne en mense wat nie lus is vir nóg meer van dieselfde nie.

’n Onderwyskongres wat anders dink.

Daar is net een Summit, leef dit!

28 - 30 MEI 2027

STELLENBOSCH

MEER OOR DIE SUMMIT →

In ander woorde


Vir die mense wat skole agter die skerms laat werk.

Geen blah, blah, blah nie. Net vars denke, lekker lag en nuwe energie.

10 MAART 2027

STELLENBOSCH

MEER OOR DIE WERKSWINKEL →

Ek ondersteun


Het jy iets in gedagte?


Het jy ’n vraag, ’n idee, ’n saal vol mense of dalk net iets wat ons moet bespreek?

KOM ONS GESELS →