Children will listen.

IMG_0352

Gedurende die vakansie kyk ek een aand na Josh Groban op die TV en toe hy die lied  Children will listen van Into the Woods sing, toe weet ek dat ek weer na dié woorde moet gaan kyk. Die onderstaande is ’n gedeelte uit die lied wat vir alle volwassenes van uiterste belang is. Veral vir ouers, grootouers en onderwysers. In kort; almal wat ’n kind se lewe kan beïnvloed!

Careful the things you say
Children will listen
Careful the things you do
Children will see and learn
Children may not obey, but children will listen
Children will look to you for which way to turn
To learn what to be
Careful before you say “Listen to me”
Children will listen
Careful the wish you make
Wishes are children…

Lirieke: Stephen Sondheim

Foto: Kleinkinders (Kersfees 2015)

Lees ook Franciscan Benediction

(Visited 136 times, 1 visits today)

, , ,

2 Responses to Children will listen.

  1. Jacob Rheeder January, Thursday 21 2016 at 1:58 pm #

    My ma sê altyd daar is net twee gevaarlike dinge vir ‘n kind en dis ‘n skêr en ‘n ouma

    • Rian Truter January, Thursday 21 2016 at 2:34 pm #

      Waar! Moenie dat die ouma’s dit hoor nie! Mooi loop, Jakkie!

Leave a Reply