Piesangs & Jellietots verjaar!

Om Piesangs & Jellietots se eerste verjaarsdag te vier, gaan daar vir alle intekenaars ‘n lekker verjaardaggeskenk wees!  Hou hierdie spasie dop!

Finale reëlings verskyn volgende week hier.  Wakker wees!  If you snooze you lose!

(Visited 125 times, 1 visits today)

,

3 Responses to Piesangs & Jellietots verjaar!

  1. Erich March, Friday 30 2012 at 5:27 pm #

    Ek kan nie wag nie Rian….. hier is so idee! https://encrypted-tbn1.google.com/images?q=tbn:ANd9GcRaCsBv2PInSqt4x3FoCkkIb015Ko1KtbQ6TQ8E51q0aboSTOhEaQ

    • Rian Truter March, Saturday 31 2012 at 11:41 am #

      Erich – Neem kennis. Onthou net hierdie is die eerste verjaarsdag!

  2. Erich April, Sunday 1 2012 at 3:17 pm #

    Rian – ek neem kennis! Aggenee!(groot smile)

Leave a Reply