Om Piesangs & Jellietots se eerste verjaarsdag te vier, gaan daar vir alle intekenaars ‘n lekker verjaardaggeskenk wees! Hou hierdie spasie dop!
Finale reëlings verskyn volgende week hier. Wakker wees! If you snooze you lose!
(Visited 125 times, 1 visits today)
Ek kan nie wag nie Rian….. hier is so idee! https://encrypted-tbn1.google.com/images?q=tbn:ANd9GcRaCsBv2PInSqt4x3FoCkkIb015Ko1KtbQ6TQ8E51q0aboSTOhEaQ
Erich – Neem kennis. Onthou net hierdie is die eerste verjaarsdag!
Rian – ek neem kennis! Aggenee!(groot smile)